Silwerjakkals

Silwerjakkals
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. chama
Binomiale naam
Vulpes chama

Die silwerjakkals (Vulpes chama), ook genoem die draaijakkals is 'n klein soogdier wat in Suidelike Afrika aangetref word, veral in oop grasvlaktes en halfwoestyne.

  1. Stuart, C. & Stuart, T. (2008). Vulpes chama. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 09 Mei 2006. Databasisinskrywing gee 'n kort rede hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.

Developed by StudentB